Met ons preek opnames kan jy saam kyk en luister, maak nie saak waar in die wêreld jy is nie.

Elkeen as kerk verheerlik God
Ds. Henkie Beukes. 1 Konings 21:1-17. Luister na die oudio-opname
February 27, 2024

Terug na die Bron
Ds. Douglas Stanley Skriflesing: Handelinge 17:24-29 “God is – daarom bid ons”
January 30, 2024

Geken – Gekies – Gegee
Identiteit – Doel – Roeping. Ds. Rudolph Grobler Jer. 1: 1-10
December 13, 2023

