Met ons preek opnames kan jy saam kyk en luister, maak nie saak waar in die wêreld jy is nie.

Tree vir tree saam met Jesus
3 stappe wat jou deur elke soort storm dra. Ds. Douglas Stanley. Matt. 11. Lied na die diens: “Come As You Are” deur Crowder.
July 10, 2023

God hoor almal
Ds. Douglas Stanley. Genesis 20: 5-13 5 Beloftes oor jou plek in God se huisgesin. Word opnuut herinner aan God se belofte vir jou en jou medeburgers.
June 26, 2023



